Sopwith Camel

Sopwith Camel
'n Sopwith Camel van die Britse Lugmag
Tipe dubbeldekkervliegtuig vegter
Vervaardiger Sopwith Aviation Company
Ontwerp deur Herbert Smith
Nooiensvlug 22 Desember 1916
Bekendstelling Junie 1917
Onttrek Januarie 1920
Hoofgebruiker RFC (RAF), RNAS, AAF
Aantal gebou 5 490

Die Sopwith Camel was 'n Britse dubbeldekker vliegtuig van die Eerste Wêreldoorlog en dit is een van die bekendste vliegtuie van die oorlog. Die vliegtuig is ontwikkel uit die Sopwith Pup wat dit uiteindelik vervang het. Die amptelike naam vir die vliegtuig is Sopwith Biplane F.1 maar het onder sy bynaam bekend geraak.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy